top of page
Hoërskool Dr. E. G. Jansen VIRTUELE RESIES
Hoërskool Dr. E. G. Jansen VIRTUELE RESIES
25 Jul 2020, 06:00 – 26 Jul 2020, 18:00
97 Rietfontein Road, Jansen Park, Boksburg
Home: Event Details

Results 5km

Results%205_edited.jpg
Home: Image

Results 10km

Results%2010_edited.jpg
Home: Image

Results 21km

Results%2021_edited.jpg
Home: Image

Hoërskool Dr. E. G.  Jansen VIRTUELE RESIES

5km, 10km and 21.1km

Hoërskool Dr. E. G. Jansen VIRTUELE RESIES is 'n gemeenskap gefokusde geleentheid oop vir ALLE deelneemers van ALLE ouderdomme. Ons glo fiksheid is 'n lewenswyse, nie net 'n lys van doelwitte om te bereik nie en daarom is ons resies oop vir almal - nie net atlete of die fikse individue.


Besoek ons webtuiste en vind uit hoe om deel te neem. 'n Virtuele resies is 'n resies waaraan jy alleen deelneem. Al wat jy nodig het is 'n GPS-horlosie of toepassing op jou selfoon. Jy kan enige tyd die resies doen solank dit binne ons gegewe datums val en jou uitslae elektronies inhandig.

3.png
Home: About

Reëls vie die dag.

Wat jy nodig het om te weet.

Home: FAQ

Inskrywingsfooi

Alle afstande (5km, 10km en 21.1km)het 'n inskrywingsfooi van R35.00.

Laaste dag van registrasie?

Jy kan tot die 24e Julie, die dag voor die resies, nog registreer.

Inhandiging van uitslae.

Jy moet jou finale uitslag via epos inhandig by Atletiek@EGJansen.co.za 

Uitslae moet vergesel wees van jou volle name, soos op jou registrasievorm, en 'n skermskoot van jou GPS wat die afstand en tyd wat jy gehardloop het wys.

Tye kan tot 18:00 op die 26e Julie ingehandig word.

Wanneer en waar?

Jy kan op enige plek regoor die wêreld hardloop solank jy met die tydsone ooreenstem.

Jy kan van 06:00op die 25e Julie tot 18:000 op die 26e Julie hardloop.

Mediese bystand.

Aangesien hierdie 'n virtuele resies is, kan ons nie verantwoordelikheid vir enige beserings, dood of skade aanvaar nie.
Ons weet dit is 'n riskant om alleen te hardloop, maar hierdie is soos enige oefen sessie en jy hardloop op die risiko.

Pryse.

'n Virtuele sertifikaat word aan elke atleet wat klaarmaak toegeken en daar sal 'n gelukkige trekking vir skoliere wees.

Finale uitslae.

Alle uitslae sal op woensdag die 29e Julie bekend gemaak word. Alle wenners, trekkings wenners inkluis, sal bekend gemaak word.

'n Spesiale dank aan

Committed to Fitness and Excellence

Oltre_Logo_Normal.png

Oltre Global

Waar ons die behoefte verstaan ​​om die sterkste, fiksste en vinnigste te wees!


Daarom streef ons daarna om u sporttoerusting en -klere van hoë gehalte aan te bied wat aan daardie wens voldoen. Voer 'n samewerking met ons in vir al u toerusting vir gimnastiek, crossfit of boks, en stel ons die standaard in.

Vir meer inligting kontak: francois@oltre.co.za

Home: Sponsors

Kontak

97 Rietfontein Road, Boksburg, Gauteng

  • Facebook
  • Instagram
Home: Contact
bottom of page